Mia Kruger op MoneywebNow

Mia Kruger praat met Simon Brown oor die verskuiwing uit groei na waarde aandele en die invloed van die momentum faktor hierop. Kokkie Kooyman bespreek die banke se resultate. En CFO van Libstar, Charl de Villiers, bespreek hulle resultate.

This post is also available in: EN (EN) AF