Mia Kruger op The Business of Money (The Nielsen Network)

Mia Kruger, Anthony Clark, Lindsay Williams en Bronwyn Nielsen bespreek die beleggingsaak vir MTN, Nedbank, Sibanye Stillwater, York Timbers, Combined Motor Holdings, Anglogold Ashanti, Novus en Afrimat en meer. As u ‘n in die proses is om ‘n portefeulje begin of alklaar aandele in ‘n  portefeulje  het, is hierdie gesprek vir u. Ons vergader die kundiges om u te help om die beste beleggings- en geldbesluite te neem.

This post is also available in: EN (EN) AF